Groei bo perfeksie – Enso Akademie nooi Graad 7-leerders na hul eerste Opedag
ENSŌ Akademie, Wonderboom se nuutste Afrikaanse moedertaalskool, hou op 13 Mei 2026 ‘n Opedag vir alle Graad 7-leerders en hul ouers.
Besoek die kampus by H/V Lavender en Sage Laan, Wonderboom tydens een van twee sessies:
- 15:00 – 17:00
- 17:30 – 19:30
By ENSŌ Akademie glo ons dat foute nie die einde is nie – dit is die begin van iets nuuts. Ons bied IEB-eksamens, die MOS-leerstelsel, musiek as vak, en individuele sportsoorte soos tennis, swem en landloop.
Droom Groot • Dink Anders • Bou Saam
Vir meer inligting: 083 788 4241 | ensoakademie.co.za